South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Drie slaapkamer huis te koop DIE OOG Naboomspruit.

Mookgopong, Mookgopong

ZAR - 2,450,000

REF - 518928

Add to Prospects List

Property Description

Prima eiendom! Hierdie pragtige huis is ‘n perfekte huis vir aftrede met gemoedsrus, vrede en min moeite. Hierdie huis het lieflike egte hout kiaat kaste, self beplan en afgewerk deur die eienaars vir gemak en gerief. Hier is drie slaapkamers, twee moderne badkamers een en-suite aan die hoofslaapkamer, ruim oopplan sitkamer eetkamer en kombuis. Die badkamers en kombuis het pragtige graniet afwerkings. Toegeboude stoep met ingeboude braai en groot skuifdeure wat uitloop na die mooi privaat tuin en buite braai area, hier is die mooiste uitsig oor die dam en die berg. Die motorhuis het ‘n besonderse ingeboude gereedskap kas en is ingerig vir ‘n lekker werkkamer. Netjiese dubbel skadunet afdak vir ‘n karavaan en boswa. Twee x 2,500 lt watetranks en ‘n drukpomp. Alles is net reg vir intrek, bly en begin leef. Die Oog bied:- Gevesdigde gesondheidsorgsentrum met voltydse personeel. Leefstyl dienste, daaglikse etes, Restaurant, spoepwinkel, tuindienste, huisskoonmaak dienste, nutsman, motorwassery, skoonheidsalon, haarkapper en vele meer. Kom geniet die die vakansie gevoel, natuurlike warmbron, koue en warm water swembaddens, wildritte wandel roetes, fietrys klub en daaglikse stokperdie aktiwiteite. Kontak my vandag nog vir ‘n afspraak.

Agents Details

Elsa Ferreira

Agent

Elsa Ferreira

Cell

084 305 3878

Email

elsaf71@gmail.com

Agent's Profile

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Mookgopong

Property Type

Retirement Village

Suburb

Mookgopong

Reference

518928

Erf Size

127

Residence sq M

0

Rates & Taxes

1111

Levy

3581

General Accommodation

Bedrooms
3
Bathrooms
2
En Suite
1
Garages
1
Lounges
1
Dining Rooms
1

Additional Features

  • Airconditioning

  • Auto Garage Doors

  • Braai Area

  • Built in Braai

  • Built-in Cupboards

  • Carports

  • Common Pool

  • Garden

  • Lapa

  • Laundry

  • Patio

  • Solar Heating

  • Security Doors

Comments

Notes

Property Address :