South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Search Results

R 3,900,000
Web Ref: 530787
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Rietfontein, Mookgopong

Die Oog Aftree Landgoed naby Naboomspruit is een van die beste keuses vir U aftrede. Wat bied Die Oog Aftree Landgoed:- Dit is ‘n Deeltitel belegging met Mediese gemoedsrus, Leefstyl dienste, Vakansie leefstyl en ‘n aktiewe gemeenskapslewe. Hierdie unieke twee slaapkamer dubb...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 31/8/2021
more info
R 2,450,000
Web Ref:518928
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

Prima eiendom! Hierdie pragtige huis is ‘n perfekte huis vir aftrede met gemoedsrus, vrede en min moeite. Hierdie huis het lieflike egte hout kiaat kaste, self beplan en afgewerk deur die eienaars vir gemak en gerief. Hier is drie slaapkamers, twee moderne badkamers een en-suite aan die hoofslaap...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 16/2/2021
more info
R 1,980,000
Web Ref: 517124
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Mookgopong

This property is ideally located with a lovely open view from the patio, come and enjoy the free-roaming Game on your doorstep. This house offers a spacious open plan lounge, dining room and kitchen with well build cupboards. Three bedrooms and two bathroom one bathroom is en-sui...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 16/7/2021
more info
R 1,950,000
Web Ref:517122
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Rietfontein, Limpopo

Pragtige en gerieflike aftree huis met ‘n grasdak te koop by DIE OOG AFTREE LANDGOED. Hierdie twee slaapkamer huis is perfek geleë op die Landgoed, binne loopafstand van die kantoor, sorgsentrum en swembad. Die huis is hoog op geleë, met geen storm water gevare nie. Die omgewing om die huis is bai...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 1/9/2021
more info
R 1,800,000
Web Ref: 155221
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Mookgopong

DIE OOG AFTREE LANDGOED IS BAIE GEWILD EN 'N GOED GEORGANISEERDE AFTREE OORD. Hierdie pragtige huis is ontwerp en beplan deur die eienaar en gebou vir 'n gerieflike en gemaklike aftree leefstyl. Die huis bied drie ruim slaapkamers, twee van die slaapkamers se skuif deure loop u...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 3/12/2020
more info
R 1,800,000
Web Ref:523197
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

Die Oog Aftree Landgoed is een van die beste keuses vir U aftrede. Die Oog Aftree Landgoed is ‘n unieke aktiewe leefstyl woongeb ied, kom geniet elke dag die vakansie leefstyf. Die versorgings eenheid gee Mediese gemoedsrus. Veilige en rustige verblyf met 24/7 sekuriteits toegangs beheerde hekk...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 16/7/2021
more info
R 1,770,000
Web Ref: 517184
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Mookgopong

Die Oog Aftree Landgoed! Pragtige twee slaapkamer huis tenvolle rolstoel vriendelik gebou en ingerig. Perfekte ligging met ‘n pragtige uitsig op die oopveld, geen ontwikkeling kan verder voor hierdie huis gedoen word nie en storm waters is geen probleem. Hierdie mooi huis nooi m...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 3/8/2021
more info
R 1,700,000
Web Ref:519245
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

Die Oog Aftree Landgoed is die ideale aftreebestemming met 'n baie goeie infrastruktuur, gevestigde Gesondheid sorg sentrum en uitstekende 24/7 sekuriteits en toegangs beheerde hekke. Hierdie pragtige huis is beplan en gebou deur die eienaars vir ‘n gerieflike en gemaklike aftrede. Die ligging i...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 30/3/2021
more info
R 1,670,000
Web Ref: 527632
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Mookgopong

Perfekte aftree huis geleë in die Aftree Landgoed by Die Oog naby Naboomspruit. Hierdie pragtige huis is gebou vir ‘n gerieflike en ‘n gemaklike leefstyl net reg vir aftrede. Die slaapkamers is ruim met genoeg ingeboude kaste, die hoofslaapkamer en een gaste kamer het skuifde...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 17/6/2021
more info
R 1,380,000
Web Ref:166726
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

Wonderlike aftree geleentheid by Die Oog Aftree Landgoed. Hierdie pragtige huis is so geleë dat daar geen huise voor die huis gebou kan word om die uitsig te beinvoed nie. Die huis is rolstoel en diere vriendelik. Die huis bestaan uit ‘n Lapa by die voordeur, ruim sitkamer, ‘n apparte studeer /naa...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 3/12/2020
more info

First Page Previous Page
1 2 3
Next Page Last Page
  25 items in 3 pages