South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Search Results

R 3,195,000
Web Ref: 523247
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Sonstraal Heights, Durbanville

This low maintenance 2 bedroomed home is situated in the popular La Vie Est Belle retirement security complex in Durbanville. Open plan living areas and kitchen leading to separate braai room and open patio area. Double garage with direct access into house. Lots of Northern sun. ...

Agent: Jeanne-Pierre Van Der Poel
Cell: 082 878 5582
Listed: 17/6/2021
more info
R 2,450,000
Web Ref:518928
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

Prima eiendom! Hierdie pragtige huis is ‘n perfekte huis vir aftrede met gemoedsrus, vrede en min moeite. Hierdie huis het lieflike egte hout kiaat kaste, self beplan en afgewerk deur die eienaars vir gemak en gerief. Hier is drie slaapkamers, twee moderne badkamers een en-suite aan die hoofslaap...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 16/2/2021
more info
R 1,995,000
Web Ref: UNITC
3 Bedroom Retirement Village For Sale in , Henties Bay

Choose from 4 beautiful designs or design your own dream house on the estate. 3 Bedrooms 2 Bathrooms Open plan kitchen/living room area Covered port Single garage Partially Covered Terrace Enclosed 10m² Courtyard Pre-paid electricity No Pets The development offers ...

Agent: Henties Bay Estates cc
Cell: +264813610881
Listed: 30/1/2020
more info
R 1,980,000
Web Ref:517124
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

This property is ideally located with a lovely open view from the patio, come and enjoy the free-roaming Game on your doorstep. This house offers a spacious open plan lounge, dining room and kitchen with well build cupboards. Three bedrooms and two bathroom one bathroom is en-suite to the main bedro...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 16/7/2021
more info
R 1,950,000
Web Ref: 517122
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Mookgopong

Pragtige en gerieflike aftree huis met ‘n grasdak te koop by DIE OOG AFTREE LANDGOED. Hierdie twee slaapkamer huis is perfek geleë op die Landgoed, binne loopafstand van die kantoor, sorgsentrum en swembad. Die huis is hoog op geleë, met geen storm water gevare nie. Die omgewin...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 16/7/2021
more info
R 1,800,000
Web Ref:155221
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

DIE OOG AFTREE LANDGOED IS BAIE GEWILD EN 'N GOED GEORGANISEERDE AFTREE OORD. Hierdie pragtige huis is ontwerp en beplan deur die eienaar en gebou vir 'n gerieflike en gemaklike aftree leefstyl. Die huis bied drie ruim slaapkamers, twee van die slaapkamers se skuif deure loop uit na die privaat bi...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 3/12/2020
more info
R 1,800,000
Web Ref: 523197
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Mookgopong

Die Oog Aftree Landgoed is een van die beste keuses vir U aftrede. Die Oog Aftree Landgoed is ‘n unieke aktiewe leefstyl woongeb ied, kom geniet elke dag die vakansie leefstyf. Die versorgings eenheid gee Mediese gemoedsrus. Veilige en rustige verblyf met 24/7 sekuriteits toe...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 16/7/2021
more info
R 1,782,000
Web Ref:517184
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

Die Oog Aftree Landgoed! Pragtige twee slaapkamer huis tenvolle rolstoel vriendelik gebou en ingerig. Perfekte ligging met ‘n pragtige uitsig op die oopveld, geen ontwikkeling kan verder voor hierdie huis gedoen word nie en storm waters is geen probleem. Hierdie mooi huis nooi mens vriendelik binne...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 7/7/2021
more info
R 1,700,000
Web Ref: 519245
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Mookgopong

Die Oog Aftree Landgoed is die ideale aftreebestemming met 'n baie goeie infrastruktuur, gevestigde Gesondheid sorg sentrum en uitstekende 24/7 sekuriteits en toegangs beheerde hekke. Hierdie pragtige huis is beplan en gebou deur die eienaars vir ‘n gerieflike en gemaklike aft...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 30/3/2021
more info
R 1,670,000
Web Ref:527632
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong, Limpopo

Perfekte aftree huis geleë in die Aftree Landgoed by Die Oog naby Naboomspruit. Hierdie pragtige huis is gebou vir ‘n gerieflike en ‘n gemaklike leefstyl net reg vir aftrede. Die slaapkamers is ruim met genoeg ingeboude kaste, die hoofslaapkamer en een gaste kamer het skuifdeure wat uitloop na d...

Agent: Elsa Ferreira
Cell: 084 305 3878
Listed: 17/6/2021
more info

First Page Previous Page
1 2 3
Next Page Last Page
  26 items in 3 pages