ADANTE AFTREE OORD.
ADANTE AFTREE OORD - Gewilde oue tehuis. Hierdie prag 1 slaapkamer dorpshuis het 'n ruim leefarea met eie kombuis. Aparte badkamer met stort in bad. Dit is baie naby aan die sieke boeg en eetsaal. Sekuriteits kompleks. Die heffing is R367 per maand.
SAHomes4Sale Property Portal
Copyright 2007 - 2011 SAHomes4Sale. All rights reserved. Plettenberg Bay, South Africa
Tel: +27 44 533 5757 Fax: +27 44 533 5758
eMail: mail@datatrac.co.za